Nursery School Ons Eie

FREQUENTLY ASKED QUESTIONS

What makes our school unique?
“ONS EIE” is a non-profitable organisation. All the fees are used to “give back “ to the children and parents. There is no owner that requires profit.  
Wat maak ons skool uniek en anders as ander skole ?
Die feit dat ons ‘n nie-winsgewende instansie is en al die fooie wat gein word, word weer teruggeploeg in die skool en kinders. Daar is geen eienaar wat meer wins wil maak nie..  
How often do the staff change at “ONS EIE”?
Some of the staff has been at “ONS EIE” for more than 30 years, but most of the staff has been here for more than 10 years.  
Hoe gereeld wissel die personeel by Kleuterskool “Ons Eie”?
Van die personeel is al meer as dertig jaar hier en die meeste van die personeel is al langer as 10 jaar hier. Vir meer inligting aangaande fooie skakel ons asseblief   
Are the fees competitive?
Nursery school “ONS EIE” is one of the cheapest private schools in Benoni.

Please contact us for fees information

Tel: T: (011) 849-4411

Email: onseiekleuterskool@telkomsa.net   

Is die pryse mededingend ?
“ONS EIE” is een van die goedkoopste kleuterskole in die omgewing, alhoewel ons ‘n privaatskool is.

Vir meer inligting aangaande fooie skakel ons asseblief

Tel: T: (011) 849-4411

Email: onseiekleuterskool@telkomsa.net  

Why send your grade R to “ONS EIE” and not to a pre-school at a primary school?
- The grade R (reception year) is one of the most important years in your child’s life. If he/she is academicals, emotional and physical ready, chances are very good that primary school will be very exciting to them. All those factors are being developed in nursery school.

- In a nursery school, grade R’s are the seniors who must perform tasks, convey messages and take responsibilities. They now are the seniors of the school and not the babies of the primary school. Emotional intelligence is of utmost importance.

- According to research, the best way of learning is though playing. In the nursery school there is no formal work, because we know that it is important to learn with all the senses though play.

- With proper supervision and though observing the child, the teacher can concentrate on gross motor development as well as small motor development, perceptual- and social development.

- In nursery school your child normally makes friends for life.

- At “ONS EIE” all the children, teachers, parents and cleaners know each other which provide more security to the small child.

- The whole day they stay in the same environment and do not have to move to an aftercare with different staff in the afternoons.

- The nursery school is open all school holidays, therefor the child stays in an stimulating environment the whole year.

- At the nursery school there are more than enough space in- and outside for them to develop their gross motor skills. Remember school readiness is like teething, all the skills do not develop at the same time.

- According to prof. de Witt, achievers learn though play

  

Waarom moet ek my graad R by die kleuterskool los en nie na n laerskool toe stuur nie ?
Die jaar voor u kleuter skooltoe gaan, is seker die belangrikste jaar van sy kleuterskool loopbaan. As hy akademies, emosioneel en fisies reg is, is die kanse goed dat “groot skool” vir hulle baie opwindend sal wees. Die jaar word graad R (reception year ) genoem. Die keuse tussen ‘n kleuterskool graad R en ‘n laerskool graad R is baie moeilik.

- In die kleuterskool is die graad R kleuters die seniors. Hulle moet takies verrig, boodskappe oordra en sekere verantwoordelikhede aanleer. Die kleuters is leiers vir ‘n hele jaar en nie die babas van die laerskool nie. Emosionele intelligensie is van groot belang.

- Na aanleiding van navorsing, is die beste manier wat ‘n kind leer, deur speel en deur die gebruik van al sy sintuie. Dit is presies wat by die kleuterskool gebeur. - Met goeie toesig en waarneming deur die personeel, kry hulle die geleendheid om die kind se groot- motoriese, klein-motoriese, perseptuele ontwikkeling en sosiale ontwikkeling waar te neem en enige probleem areas aan te spreek.

- Aaneenlopende bywoning van dieselfde skool is baie belangrik sodat u kind langtermyn vriendskappe kan opbou. Selfs al is die kleuterskool maats nie altyd bymekaar nie, is hulle tog geneig om hierdie “eerste maatjies” vir altyd te hou of onthou.

- By die kleuterskool ken die maats, onderwysers, skoonmakers en ouers almal mekaar. Dit gee meer sekuriteit aan die kleuter.

- Die kleuter bly die hele dag in dieselfde omgewing en hoef nie na ‘n vreemde naskoolsentrum en ander personeel te gaan nie. - Die kleuterskool is al die skoolvakansies oop en daarom kan die kleuter die hele jaar in ‘n veilige , stimulerende omgewing bly.

- Meeste van die tyd ken die kleuterskool die kleuters vanaf babadae en leer hul persoonlikheid intensief ken.

- By die kleuterskool is daar meer as genoeg ruimte en geleendheid om te klim en klouter wat baie belangrik is vir die ontwikkeling van motoriese vaardighede. Onthou al die vaardighede ontwikkel nie gelyk nie – dit is soos tandekry.

- Volgens prof. de Witt is die presteerders, die wat leer deur speel.