Nursery School Ons Eie

FACILITIES

Facilities at “Ons Eie”

Our facilities are of outstanding quality. All the classrooms are spacious, with clean and hygienic bathrooms. The school consists of 8 classrooms and 1 homely baby room. 

The storeroom for puzzles and the media centre ensure that the children never get bored with educational toys, puzzles, books and construction blocks. There are fantasy corners
in each class. Pushbikes, tricycles and bicycles are taken out
alternatively to use on the well laid out bicycle track. Sandpits, dollhouses and a well-designed jungle gym are of the few things that can be found on our spacious and shady play area. This area is divided into 2 sections, one for the toddlers only and one with more challenging apparatus.

Security cameras ensure the safety of our children. A well-equipped and neat kitchen makes it possible for us to
provide a well-balanced cooked meal to each child. Cold drink is provided and the full day children also receive sandwiches. 

Our aftercare is only for the children of “ONS EIE” and makes it convenient to parents that have to work a full day.

Fasiliteite by “Ons Eie”

Ons fasilitiete is van hoogstaande gehalte.  Al die klaskamers is baie ruim met netjiese en higiëniese badkamers by elke klassie. 

Die skool bestaan uit 8 klaskamers en ‘n huislike babakamer.  Die legkaartstoor en mediasentrum verseker dat die kleuters nooit verveeld raak met opvoedkundige speelgoed, boeke, legkaarte en blokke nie.  Fantasiehoekies kom voor in elke klas.  Skopfietse, driewiele en tweewielfietse word afwisselend vir die kleuters uitgehaal, sodat hulle op die lekker groot fietsiebaan kan ry. Sandputte, pophuise en ‘n baie groot uitgebreide klim-en-klouter is maar ‘n paar dinge wat voorkom op die ruim en skaduryke speelarea.  

Die speelarea word verdeel in ‘n area net vir peuters en ‘n area met meer uitdagende speelapparaat vir die groter kleuters.  Veiligheidskameras verseker die veiligheid van ons kleuters.  ‘n Goed toegeruste kombuis maak dit moontlik om elke dag vir die kleuters ‘n gekookte maaltyd voor te berei.  

Alle koeldrank word voorsien en die voldag kleuters kry ook broodjies in die middag. ‘n Naskoolfasiliteit wat net vir ons kleuters beskikbaar is, maak dit baie gerieflik vir die ouers wat laat werksdae het.