U is enige tyd welkom om die skool te skakel/besoek of om ‘n e-pos te stuur indien u meer inligting benodig. Ons hou nie ‘n jaarlikse opedag nie, aangesien dit vir ons belangrik is dat u enige tyd sonder afspraak die skool kan besoek om meer uit te vind of na die skool te kyk.
Makliker manier om in kontak te kom met ons:
Ons waardeer al u kommentaar en voorstelle. Indien u enige kommentaar of voorstelle het of ons will kontak, voltooi asseblief die vorm hieronder, en ons sal terug kom na u toe.